My ideaal vir Brits
1..Vriendelike opgeleide personeel.
Vinnige en vriendelike dienslewering aan kliente.
Wanneer n klient in die winkel instap moet hy/sy welkom voel en gehelp word met die regte produkte en advies volgens sy/haar behoefte.
Deur goeie dienslewering en regte advies sal hy/sy weer terugkom.


2.Die winkel
Die winkel moet n rustige vriendelike atmosfeer hê sodat wanneer n klient by die winkel instap moet hy sien dat dit n wel georganiseerde en skoon winkel is.
Skoon en gemaklik, nie skoon en koud soos crazy pets nie.


3. Personeel moet na klient se behoeftes luister asook klagtes indien wel en daarvolgens die klient help met die korrekte inligting en produkte volgens die klient se behoeftes.


4. Lewende hawe
Kliente hou van oulike diertjies, maar daar niks wat n klient so vinnig afsit soos n vuil hok of diere sonder kos of water nie.
Wanneer n klient na die diere kyk moet hy/sy gemaklik voel om n dier by ons te koop, want ons hokke is skoon en daar altyd kos en water in.