08 Apr

Snicker Doodles Petshop is al vir dekades n bekende naam in die omgewing. 

Ons roem onsself as kenners in die Troeteldier bedryf. 

Ons twee takke, een in Brits en een in Hartbeespoort, funksioneer as n eenheid. 

Met n span kundiges wat elkeen n spesialis is in sy of haar vakgebied. 

Saam maak dit die personeel van Snicker Doodles Petshop n gedugte span. 

Ons stap al jare lank n pad met ons kliente. 

Baie kliente word vriende en voel soos familie.
Dit is wat Snicker Doodles Pet-shop anders maak as ENIGE ander petshop.

Comments
* The email will not be published on the website.